Furtwangen im Schwarzwald

Furtwangen

Swartwoud-Baar-distrik Wapen
Vlag
Voer geen vlag nie
 Land Duitsland
 Deelstaat Baden-Württemberg
 Koördinate 48°3′ N, 8°13' O
 Stigting Voor 1179
 Stadstatus 1873
 Oppervlak:  
 - Totaal 82,57 vk km
 Hoogte bo seevlak 850-1150 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2013) 9 192[1]
 - Bevolkingsdigtheid 111,3/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 Burgemeester Josef Herdner
 Amptelike Webwerf www.furtwangen.de

Furtwangen im Schwarzwald is 'n klein stad in die Swartwoud-bergreeks van die Suidwes-Duitse deelstaat Baden-Württemberg met 'n oppervlakte van 82,57 vierkante kilometer en 'n bevolking van 9 192 (soos op 31 Desember 2013). Die stad, wat in administratiewe opsig deel uitmaak van die Swartwoud-Baar-distrik, is die setel van die Hochschule Furtwangen, 'n tersiêre onderwysinstelling, en die Deutsches Uhrenmuseum (Duitse Klokmuseum) met sy internasionaal bekende versameling van Swartwoudklokke.

  1. Statistisches Bundesamt

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search